Zack Ward

Zack Ward
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Zachary Ward
Geboorte 31 Augustus 1970 (1970-08-31)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zack Ward (gebore 31 Augustus 1970) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Freddy vs. Jason (2003), Resident Evil: Apocalypse (2004), Transformers (2007), en Postal (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search